Kultuurdeelname is vir ons baie belangrik, dus word daar verskeie geleenthede gebied reg deur die jaar vir elke leerder. Die volgende word deur die skool aangebied:, Crescendo’s, Afrikaans Redenaars, “Public Speaking”, Kunswedstryde, en Koor. Elke kind is welkom om deel te neem.