RGO en Naskool

Werk-en-Wen
Naskoolsentrum

Die naskoolsentrum funksioneer onder leiding van Me. Tertia McCarthy as hoof en word bygestaan deur drie personeellede.
  • Daar word toegesien dat leerlinge middag ete eet.
  • Ons verseker dat hul huiswerk gedoen word.
  • Indien die kind buitemuurse aktiwiteite moet bywoon, verseker ons dat hul daarby uitkom.
Naskoolfooie is vooruitbetaalbaar dus moet elke maand se fooie voor of op die 7de van elke maand betaal word.
image
Image
Image

RGO
'n pret manier van leer

Hier doen ons Afrikaans, Engels, Wiskunde en Perseptuele vaardighede op die rekenaar.  Wat `n lekker manier om skoolwerk te doen!  In Afrikaans en Engels doen ons van grammatika, lees, begrip, spelling en oogoefeninge. In Wiskunde word tafels gereeld geoefen asook die werk wat ons in die klas doen.  Hier leer die kind sy/haar werk op `n prettige manier, sonder dat hul dit weet.
Image

Ons bou ons skool op die fondamente van die Christelike leer, respek, omgee, liefde en diensbaarheid aan ons naaste.

© 2022 Laerskool Olienpark.

All Rights Reserved.

Designed and hosted by TekConnect (Pty) Ltd.