Ouer forum

Die Ouer forum van Laerskool Olienpark is in 2012 op die been gebring met die doel:

Om as spreekbuis van die ouers van die skool te dien.
Elke ouer die geleentheid te gee om betrokke te raak op gebiede waar hulle vermoëns en talente gebruik kan word.
Mary Manin Morrisey het gesê:“Moenie wag vir iets groots om te gebeur nie. Begin waar jy is, met wat jy het, en dit sal jou altyd lei na iets groter.”
Bly op hoogte met die nuutste gebeure waarby ouers betrokke kan raak deur:
- Die skool te volg op sosiale media 
- Die "Schools Communicator" af te laai

Insert raw html hrere.
Here is an example of hyper link JoomShaper

Ons bou ons skool op die fondamente van die Christelike leer, respek, omgee, liefde en diensbaarheid aan ons naaste.

© 2022 Laerskool Olienpark.

All Rights Reserved.

Designed and hosted by TekConnect (Pty) Ltd.