Kultuur

Kultuur by Laerskool Olienpark

Kultuur deelname is vir ons baie belangrik, dus word daar verskeie geleenthede gebied reg deur die jaar vir elke leerder. Dit is hoekom daar die volgende deur die skool aangebied word, Adantes, Allegrettos, Redenaars, "Public Speaking", Kunswedstryde, en Koor.  Elke kind is welkom om deel te neem. 

Buite Kurrikulêre Aktiwiteite
Entrepreneursdag, Skool Revue, Kaskar, Pretdag, Hoenderhok braai, Mr. & Mej. Parkie, Reënboog pretdag en Ekoklub.

Ons bou ons skool op die fondamente van die Christelike leer, respek, omgee, liefde en diensbaarheid aan ons naaste.

© 2022 Laerskool Olienpark.

All Rights Reserved.

Designed and hosted by TekConnect (Pty) Ltd.